WORD DEEL VAN DIE
WOLKStaat

Benodig Internet in Orania, die stad, op die myn, die plaas of aftreeoord. Vesel, LTE, 5G  tot satelliet. Swak Selfoon sein?
Op Safari in Afrika? 
Kontak ons gerus per whatsapp. (082 -55 -11-656)  Ons het 'n oplossing.

 

ORANET DATA 

WHATSAPP / TELEGRAM TEKS
082 - 55 -11 - 656 

 

VESEL ONBEPERK (Uncap).  
Maandelikse koste. Sluit in Vesel punt huur:

10 Meg bandwydte - R 850
15 Meg nadnwydte - R 1100
20 Meg bandwydte - R 1350

 

VESEL DATA BONDEL (Cappped)

200 gig  -10 meg bandwydte  - R650  
 

 

WIFI PAKETTE ONBEPERKTE 

3 Meg - R450
5 Meg – R650
8 Meg  - R750 
10 Meg  - R950
15 Meg - R1250
20 Meg - R1600


WIFI  EN WARMKOL DATA BONDELS

10 Gig - R50
20 Gig - R100
50 Gig - R150
100 Gig - R250
200 Gig  - R450,

 

 

Vooruit betaalbaar, 
Wifi Data paket is geldig vir 2 maande en is vas per toestel (Router of Selfoon). Spoed is nie gewaarborg nie en is afhangende van jou sein na naaste warmkol punt
*******

 

BESIGHEID PAKET  
Besighede is kardinaal noodsaaklik vir die voortbestaan van Orania en omgewing om te groei. Oranet bied daarom  gedurende werksure groter bandwydte (spoed) op die bostaande aanbiedinge. 
Werksuregebruik is  07:00 - 17:00 met ‘n verminderde bandwydte na werksure, naweke en gedurende vakansie dae. Internet mag nie gedeel word deur besighede nie. Ons is oop vir onderhandeling en kan verskeie ander dienste ook lewer. Spesiale toegewings is moontlik. Die beleid word nie toegepas tensy daar erge misbruik plaasvind.

 

TUIS SKOOL
Die opvoeding van ons Orania kinders is net so kardinaal  tot die voortbestaan vir Orania en die omgewing om die streek te laai groei. Oranet bied derhalwe gedurende skoolure  gratis internet vir die gesinne. Nog 5 Tuisskool pakette beskikbaar. (3 reeds geneem).
Installasie:  Moet deur u self gedoen word. Hardeware sal verskaf word. Ons sal bystand verleen waar nodig.  Toerusting word deur Oranet verskaf.


ALGEMENE NOTA
Kostes word jaarliks hersien.
* Bandwydte spoed tot en met, gekoppel aan billike  gebruik profiel.
* Geen data deling met bure of herverkoop.
* Spoedtoets word slegs aanvaar as gedoen by die Internet node (router) via netwerk kabel en met geen aktiewe gebruikers. Geen WIFI spoedtoets word aanvaar nie. 
* Verskuiwing of verhuising word geag as nuwe installasie.
* Gebruik punt per vaste adres.
* Onderhewig aan inspeksie en kwotasie.
*Die aanvaarding van dienste en gebruik is instemming tot die voorwaardes en teme soos gemeld op die webwerf.  

 

INSTALLASIE

Onderworpe aan kwotasie vooraf.

 

UITROEP FOOI EN ONDERSTEUNINGS TYE


Kontrakteursfooi Uitroep, soos beskikbaar - R350 weekliks / Naweek op beskikbaarheid R450 per uur. 
(Nie Saterdae (tensy gereël) of Sondae nie).

 

Whatsapp jou probleem. Moet nie skakel nie. Jy sal geen reaksie kry op Sondae.