Besigheidskakeling, Navorsing, Innovasie en Ondersteuning is van Oranet se kernfunksies. Dit ondersteun drie strategiese prioriteite van die Kyknou Net groep:
om toegang vir die Afrikaanse gemeenskap te verbreed;
om die momentum van innovasie uit te behou;
en die impak op die samelewing te bevorder.
Ons streef nie net na uitnemendheid in ondersteuning nie, maar ook na entrepreneurs ontwikkeling in die voortdurend veranderende omgewing.
Om die doelwitte te bereik stel ons die volgende innovasie besigheids geleenthede vir Orania en sy ondersteunende gemeenskap. Hierdie is net voorbeelde en vele ander geleenthede is ook beskikbaar.
Om
'n Plaaslike VOIP platform uit te brei vir interne kommunikasie en belsentrums.
Moniterings diens te skep vir IOT.
Datasentrum vir die stoor van data intyds of gebergde vorm.
Dienste en Afstandsondersteuning vir Rekenaar stelsels.......