GROOT internet

IS HIER

DIREKTE KOPPELING NA HOOF TORING N24  (Dorpskantoor toring 2023 November)  

6 Meg - R 800

10 Meg - R1 200

20 Meg - R 2 000

Daar is 2 maniere afhangende van die moeilikheids graad en lyn van sig na ons hoof toring

 

4G Vaste LTE
Langafstand tot en met 5 Km met Lyn van sig

Buitenste 4g LTE ontvanger word geinstaleer deur kundige plaaslike instaleerders . Die sender wys na Oranetr se toring by N24. (lyn vsn sig (jy kan dit sien met jou blote oog). Kabel,  paal en interne  router word geinstaleer. Koste: Kwotasie

 

UITROEP FOOI EN ONDERSTEUNINGS TYE


Kontrakteursfooi Uitroep, soos beskikbaar - R450 en daarna R150 per uur. 
(Nie Saterdae (tensy gereel) of Sondae nie).

Whatsapp / Telegram jou probleem. Moet nie skakel nie.

SATELLIET INTERNET rugsteun beskikbaar deur ORANET VPN KONNEKSIE.

* Moet klient wees. 

Maandelikse Premie van R100 = 3 Gig (5 meg af en 1 meg op- spoed nie gewaarborg)

*Nood versoeke R350 per 1ste gig, daarna R200 per gig. Geen Stream of video. slegs internet swerf, sosiale media

**.Vraag hoekom so duur. Die koste vir die maandelikse internet satelliet diens kos R1800 per maand, met installasie van R25000.