n Interknoop netwerk bestaan uit n klomp wifi senders wat interaktief met mekaar intergreer, ook genoem n mesh.
Die node stelsel werk op die beginsel dat die nodes met mekaar praat, en dan die vinnigste pad deur die net na die naaste deurgang "gateway" na die internet verkry.
Die voordele is dat dit die koste van installasie goedkoper en makliker maak. N node stesel kan swaar verkeer dra afhangende van die seine en kommunikasie tussen mekaar. Die node stesel wat ons in Orania gebruik kan verkeer van 150 meg dra tussen nodes. Die nodes word genoem 'n "Hotdog", want die sender lyk soos n hotddog .
Die volgend prent wys hoe lyk n so interaktiewe net node (mesh) stesel