Projekte

Wie is aanlyn

Ons het 7 gaste aanlyn
Domein en webwerf kostes PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Oranet   
Woensdag, 20 Julie 2011 20:27

DOMEIN / WEBWERWE

DOMEIN 50:
Skep vir jou gesin ‘n eiesoortige ruimte op die internet (domein) met vonkpos adresse. Byvoorbeeld, jou naam en van is: “Johan van der Walt”. Ons skep dan ‘n domein “vanderwalt.co.za” en ‘n vonkpos adres van johan@vanderwalt.co.za. Jy kan dan ook vir elkeen in die gesin sy eie vonkpos adres skep. Byvoorbeeld elsa@vanderwalt.co.za . Maksimum 3 vonkpos adresse. Vir meer as 3 vonkpos adresse, sal die koste vir elke ekstra vonkpos adres R10.00 wees. Webspasie grootte is 50 Megagrepe.

R60

DOMEIN 100:
Skep vir jou besigheid ‘n eiesoortige domein met vonkpos adresse. Byvoorbeeld, Jou besigheid se naam is “ Klein Proteas”. Ons skep ‘n domein “kleinproteas.co.za” en ‘n vonkpos adres van navraag@kleinproteas.co.za. Jy kan ook vir elkeen in die besigheid sy eie vonkpos adres skep, byvoorbeeld edith@kleinproteas.co.za . Maksimum van 3 vonkpos adresse. Vir meer as 3 vonkpos adresse, sal die koste vir elke ekstra vonkpos adres R10.00 wees. Webspasie grootte is 100 Megagrepe.

R100

 

DOMEIN 200: Drie (3) vonkpos adresse. 200 Meg webspasie.

R200

DOMEIN 300: Vyf (5) vonkpos adresse. 300 Meg webspasie.

R 250-00

DOMEIN 500: Vyf (5) vonkpos adresse. 500 Meg webspasie.

R 350-00

Somer Nov 2010 Webwerf deur FleurdeLis

Laas Opdateer op Saterdag, 19 Desember 2015 21:31
 


Aangedryf deur Joomla!. Designed by: free joomla themes hosting comparison Valid XHTML and CSS.