Projekte

Wie is aanlyn

Ons het 8 gaste aanlyn
Oranet deel van Kyknou Net groep PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Oranet   
Maandag, 04 Julie 2016 20:58

Kyknou Net is die Lisensies houer en het verskeie takke deur die land, waarvan Oranet die Noord Kaap gedeelte dek. Die volgende verspreidings netwerk bestaan:

  • Koordlose internet (sluit in nuwe uitrol gebiede)
    • Pretoria - Suid  (Centurion, Valhalla, Rooihuiskraal, Wierdapark, Raslouw )
    • Pretoria - Noord (Akasia, Walmansdal, Wonderboom, Die Moot)
    • Pta Oos (Rietvlei dam area)
    • Wes - Rand (Roodepoort, Krugersdorp, Horizon,)
    • Gedeelte van Oos -Rand
    • Noord-Kaap ( Orania)
Die volgende intenet dienste word gebied
  • DSL / Inbel / ISDN - Nasionaal
  • Satelliet - Suid-Afrika area
  • Telkom mobile

CCTV en Afstand monitering

  • Vir die huishouding en plaas area gee ons "doen jouself" CCTV pakket. Dit is CCTV oplossing gekoppel aan die Internet, wat dit moontlik maak dat jy dit kan monitor per selfoon of jou laptop.

Kyknou Net bied verskeie oplossings vir die huis gebruiker, klein onderneming tot internasionale besigheid naamlik.

  • Webwerf oplossings en ontwerp. Vanaf R60 'n maand.
  • Hardeware verkope en installasie. Vir die gewone huis gebruiker tot kragtige rekenaars vir CAD ontwerpe
  • Rekenaar Netwerk opstellings en onderhoud. Vesel bedrading tot Wifi netwerke
  • Energie besparing stelsels vir huishoudings soos Solar en Gas stelsels
  • Forensiese IT ondersoeke en IT oudits.

 

Kyknou Net bied ook besigheid geleenthede vir die innoverende entrepreneur wat sy eie besigheid wil skep

Laas Opdateer op Maandag, 04 Julie 2016 21:06
 


Aangedryf deur Joomla!. Designed by: free joomla themes hosting comparison Valid XHTML and CSS.