Projekte

Wie is aanlyn

Ons het 14 gaste aanlyn
An error occured during parsing XML data. Please try again.
oranet.co.za
Oranet Tariewe 2017 PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Oranet   
Saterdag, 19 Desember 2015 15:51

Oranet databondels 2017

Die volgende data planne is beskikbaar:



ALGEMEEN

Oranet se lyn kapasiteit wissel. Ons inkomende "breëband" lyne se spoed is elk 10 - 20 meg. Addisioneel het ons ʼn vaste data lyn as rugsteun en vir VOIP.

Ons beskik oor ‘n Satelliet breëband, maar dit is tans nie geaktiveer as gevolg van die hoë koste daarvan. Dit word slegs gebruik  in geval van nood, en dit is as die internet diens sou afgaan oor die hele Noord Kaap.

Oranet keur sy kliente. Ons doel is om n besigheidsdiens daar te stel wat 24 uur beskikbaar is.


VOORKEUR SPOED ( 5 meg tot 20 meg)

 

  • 3 Gig = R150 - Indien jou data opgebruik is, is dit R50 per 1 gig ekstra.
  • 5 Gig = R240 - Indien jou data opgebruik is, is dit R45 per 1 gig ekstra.
  • 10 Gig = R350- Indien jou data opgebruik is, is dit R40 per 1 gig ekstra.
  • 20 gig = R500 - Indien jou data opgebruik is, is dit R30 per 1 gig ekstra.

 


UNCAP - ONBEPERK MET "SAGTE LIMIET"

(Die diens is nie beskikbaar op die Hotspot dienste nie)

 

UNCAP 2 Meg

ʼn Spoed beperking tree in sodra die SAGTE DATA GEBRUIK LIMIET bereik is, daarna word die spoed verminder na 128 kbps vir die maand. Genoegsaam om epos te lees, gewone web soektogte  en bankdienste te doen. "

 

  • uncap20 = R400 - Onbeperk tot 20 gig, daarna beperking op spoed *
  • uncap30 = R600 - Onbeperk tot 30 gig, daarna beperking op spoed *
  • uncap40 = R800  - Onbeperk tot 40 gig, daarna beperking op spoed *
  • uncap50 = R900 - Onbeperk tot 50 gig, daarna beperking op spoed *

 


SILWER UNCAP 4 Meg

ʼn Spoed beperking tree in sodra die SAGTE DATA GEBRUIK LIMIET bereik is, daarna word die spoed verminder na 256 kbps vir die maand. Genoegsaam om epos te lees, gewone web soektogte  en bankdienste te doen. You Tupe sal steeds werk maar dit "kan" rukkerig" wees "

 

  • silwer uncap20 = R600 - Onbeperk tot 20 gig, daarna beperking op spoed*
  • silwer uncap30 = R800 - Onbeperk tot 30 gig, daarna beperking op spoed*
  • silwer uncap40 = R1000  - Onbeperk tot 40 gig, daarna beperking op spoed*
  • silwer uncap50 = R1200 - Onbeperk tot 50 gig, daarna beperking op spoed*

 


Installasie en toerusting

Maand tot maand

Registrasie R200 en Minimum installasie koste is R400 en is nie terugbetaalbaar nie. 'n Sender word beskikbaar gestel teen 'n maandelikse tarief van R100 'n maand en bly die eiendom van Oranet. Indien die sender beskadig word op watter wyse ook al , sal die kliënt self verantwoordelik wees vir die vervanging. Ou toerusting moet terug gegee word asook alles wat daarmee saamgaan.

12 Maande kontrak termyn

Registrasie  R200 en ‘n minimum installasie koste is R400 en is nie terugbetaalbaar nie. 'n Sender word beskikbaar gestel teen R30 ‘n maand en bly die eiendom van Oranet. Indien die sender beskadig word op watter wyse ook al , sal die kliënt self verantwoordelik wees vir die vervanging (R1800). Ou toerusting moet terug gegee word asook alles wat daarmee saamgaan.

Uitroep koste en Kliënt se verantwoordelikheid

Uitroep koste is R250 per uur  met ʼn maksimum tot R500. Afstand ondersteuning R150 per uur (Minimum R50). Dit gebeur soms dat die senders gedraai  word deur die wind of meestal deur die kliënt verskuif word met verhuising.


U as kliënt is verantwoordelik om toe te sien:

· dat die antenna in selfde rigting wys as met opstelling. (veral na storms)

· dat die muis, kat  hond nie die draad kou of op eet nie.

· Dat iets nie die netwerk kabel knyp of swaar op die netwerk kabel lê en dit beskadig nie

· dat die kragprop ordentlik vas is veral nadat daar gepeuter is aan die kragpunt

· dat die netwerk drade "Behoorlik ingedruk" is

· dat as u peuter met die netwerk opstellings of sagteware - dat u dit noem as u ons skakel

· Dit is nie ons werk om virusse en malware af te haal nie. Ons kan dit egter wel doen.

· U is self verantwoordelik om u eie epos opte stel - ons kan egter help as u nie regkom nie

· n Behoorlike anti-virus sagteware te installeer (wees versigtig vir die gratis een en die wat n firewall installeer)

· Sekeriteit op u Hotspot daar te stel.

· Nie die reset knoppie te druk as die internet af is nie

· U eie interne netwerk te onderhou ( ons kan u wel help of raad gee)

· Om u inbel gebruikersnaam en wagwoord privaat te hou. ( die kanse is baie skraal dat iemand jou data kan steel – en die kere wat dit wel gebeur is wanneer persone toelaat , dat gaste of vriende sy internet gebruik)


Minimum Installasie behels

- 20 Meter UV netwerk kabel

- 3 meter netwerk kabel

- Kragpunt

- Mikrotik sender of Ubquity sender ( Reik afstand tot 5 km

- Die sender word opgestel as dhcp stasie, om ip adresse uit te deel op die interne netwerk.

- Ons is bewus daarvan uit ondervinding dat die eerste maand internet gebruik baie hoog is agv dat rekenaars nuwe sagteware installeer ensovoorts. Wees dit te wagte.

- Kliënt moet voorsiening maak dat

 

  • Daar ’n 3 punt kragpunt is
  • Daar ‘n paal op dak is waar sender kan vas kom. Sender kan aan die Geyser se uitloop pyp vas gesit word
  • Dat daar n gat geboor, of opening is waardeur die kabel na buite kan gaan. Indien die installeerder n gat moet boor is daar n addisionele koste van R100

 

- Addisionele kostes (Pryse net aanduiding kan goedkoper of duurder wees)

 

  • 3 Been R180
  • 3meter  paal – R150
  • 6m yster paal – R350 (6m aluminium paal – R750)
  • UV Netwerkkabel R15 n meter
  • Gewone netwerk kabel R10 n meter
  • Interne Hotspot sender ( R550)

 


NAVRAE

Sms / Whatsup Bernard Vorster by 0825511656. Ek sal u dan terug sms/whatsup. ons vat dit daarvan verder. ( Ek woon in Pretoria. Op jou navraag stuur dan ‘n verteenwoordiger uit vir installasie – Maar installasie kan ook self gedoen word.  Dit is heel eenvoudig )


 

Laas Opdateer op Woensdag, 18 Januarie 2017 06:45
 


Aangedryf deur Joomla!. Designed by: free joomla themes hosting comparison Valid XHTML and CSS.