ORANET 

IS HIER

NODE NETWERK, ook genoem n mesh.

Die node stelsel werk op die beginsel dat die nodes met mekaar praat, en dan Internet verkry deur n deurgang (Gateway).

 

Die voordele is dat dit die koste van installasie goedkoper en makliker maak. N node stesel kanredelike swaar verkeer dra afhangende van die seine en kommunikasie tussen mekaar. Die node stesel wat ons in Orania gebruik kan verkeer van 150 meg dra tussen nodes.

 

Die volgend prent wys hoe lyk n node (mesh) stesel