innovasiestasie

Besigheidskakeling, Navorsing, Innovasie en ondersteuning is van Oranet se kernfunksies, en dit ondersteun drie strategiese prioriteite van die Kyknou Net groep:
om toegang vir die Afrikaanse gemeenskap te verbreed;
om die momentum van innovasie uit te behou;
en die impak op die samelewing te bevorder.

Ons streef nie net na uitnemendheid in ondersteuning nie, maar ook na Innovasie  in die voortdurend veranderende omgewing.
 
Om die doelwitte te bereik stel ons innovasiestasie daar vir die Orania gemeenskap, tesame met 'n ondersteunings inbelsentrum vir hulp aan die tegnologiese gemeenskap.
 
Die sentrum skep die volgende hulpmiddele
  • Hoe spoed lyn 
  • Konferensie geriewe
  • Oproepsentrum
  • Besigheid tegnologie hulpmiddels