GROOT internet

IS HIER

ORANET DIENSTE

MAANDELIKS VOORUIT BETAALBAAR. 
*Voorwaardes geld*

SPOED TOT EN MET

 

Die volgende is huishoudings pakkette, met spoed tot en met,  gekoppel aan billike gebruik profiel, gedeel met mede huis gebruikers om dit bekostigbaar te maak, afhangende van die kwaliteit sein verkry.  

 

3 Meg af 1 Meg op - R450

Youtube met "cache"

 

4 Meg af 2 Meg op - R550

Lae Gehalte  stroom van

You Tube of Netflix

 

5 Meg af 2 Meg op - R650

Gewone gehalte (480p) stroom

van Youtube of Netflix 

------

(Spesiale gerigte toerusting word benodig - wat koste hoër maak)

  8 Meg af 4 Meg op - R950

Beter gehalte (720p) stroom

van Youtube of Netflix. Gebruik 1 Gig data n uur)

 

10 Meg af 4 Meg op - R1150

Hoe gehalte stroom (1080p x 30 skerms per sekonde) 

van Youtube of Netflix 

(LiveTV en MyFamily  se resolusie hang van die media bediener af en nie van die internet diensverskaffer.)

 

20 Meg af 4 Meg op - R2300

Hoe gehalte stroom (1080p x 30 skerms per sekonde) van Youtube of Netflix 

(LiveTV en MyFamily  se resolusie hang van die media bediener af en nie van die internet diensverskaffer)

 

( Na 'n jaar as gebruiker kan jy afslag vra. Afslag gebaseer op jou data gebruik en nie op tydperk nie.)

 

* Indien media gestroom word met VPN,  moet jy 2 x spoed vat.  VPN gebruik 50% van jou data vloei.

 

*Data is nie oordraagbaar.

* Maks 6 gebruikers per konneksie - geen deling met bure nie.

 Indien meer gebruikers, moet nie eers ons kontak en kla spoed is stadig nie.

** Spoed nie gewaarborg.

*** Min 3 maande gebruik - indien verhuis na perseel, word geag nuwe installasie.

INSTALLASIE

Onderworpe aan kwotasie vooraf.

 

Basiese Installasie deur Oranet R850

Oranet verskaf buitenste sender, maksimum 12 meter kabel en krag bron vir sender. Klient verskaf interne router 

Arbeid Koste van R850 nie terug betaalbaar nie.

 

* Bly eiendom van Oranet, Sou die weerlig die toerusting uitslaan - sal klient vervangings koste dra.

 

Ekstra kostes vir Klient se rekening soos gekwoteer

  1. Spesiale lang afstand sender (indien benodig)
  2. Wifi Router (Nuut of Demo)
  3. TVMedia boks
  4. Paal en hegtingstukke word benodig 
  5. Netwerk kabel R18 per meter ekstra na 12 meter 
  6. Drie (3) been staander vir paal - (kostes wissel van grootte) 

 

UITROEP FOOI EN ONDERSTEUNINGS TYE


Kontrakteursfooi Uitroep, soos beskikbaar - R450 vir eerste uur en daarna R150 per uur. 
(Nie Saterdae (tensy gereel) of Sondae nie).

 

Whatsapp jou probleem. Moet nie skakel nie. Jy sal geen reaksie kry op Sondae tussen 8:00 en 13:00

 

Interne probleme is foon se wifi, TV of drukker wil nie meer werk nie.